Jou Ma se Sous

Matiesous is hier om jou te verlos… van die alledaagse sous wat jy soos 'n gewoonte misdadiger oor jou ma se kos bliksem. Met jare se ondervinding roer sy die ervare houtlepel waarmee jy kleintyd slae gekry het. In die potte prut 'n nektar wat jou hoendervleis op jou verstandtande gee. Hierdie moedersmelk is geskik vir uiters alles en boonop 'n alomheersende dokter vir die wingerdgriep. Maak oop vir die treintjie, Jou Ma Se Sous is hier om jou innerlik te bederf.

Bederfie – ft. Funky Ouma

Raak kreatief met Matiesous en Funky Ouma se African Rub en Chilli Salt. Hierdie is die ideale Bederfie vir die man of vrou agter die rooster of in die kombuis hierdie Krismis tydperk.

Roekelose Tamatie

Matiesous is hier om jou te verlos… van die alledaagse sous wat jy soos ‘n gewoonte misdadiger oor jou ma se kos bliksem. Met jare se ondervinding roer sy die ervare houtlepel waarmee jy kleintyd slae gekry het. In die potte prut ‘n nektar wat jou hoendervleis op jou verstandtande gee. Hierdie moedersmelk is geskik vir uiters alles en boonop …

Waar om te koop?

Kontak Ons

Bestel jou Ma se Sous

@mymatiesous

Stuur 'n Boodskap